• DIE VOLGENDE STOP

    Hierdie bordspel is ontwerp en saamgestel deur trotse landsburgers wat graag wil poog om sekere elemente van Suid-Afrika te behou en aan ons kinders en kleinkinders oor te dra. Terwyl julle Die Volgende Stop bordspel gaan speel gaan jy genoeg feite van ons wonderlike land speel speel leer en terselfdertyd hope pret hê.
  • GIFFIE

    Giffie is ‘n lekker buitelug speletjie geskik vir kamp of selfs op die strand. Die doel van die speletjie is om Giffie (giftig) te word. As jy Giffie is kan jy jou ander spelers uitskakel en wen. Drie Gaatjies (±120 mm in deursnee) word so ±3.5 meter uit mekaar in 'n reguit lyn op 'n gelyk stuk kaal grond of die strand gemaak.
  • METAAL VW BUSSIES

    Blou en pienk bussies met prentjies: 26cm lank en 12cm hoog. Gewoon blou en pienk bussies sonder prentjies: 26cm lank en 12cm hoog.
    Vanaf R450 BESTEL NOU!
  • KUBUS BLOKKIES

    • 3 x 3 kubus blokkies
    • 5.7 cm
    • Vier verskillende ontwerpe (VW bussie, Uil, Hart, Skoenlapper), met elke kant ook ‘n ander ontwerp.
  • BOEREPLAAS

    ‘n Lekker gesinsbordspel wat die gemoedere partykeer in die rooi kan jaag, veral as oom Sakkie begin om jou sake deurmekaar te krap. Leer om met geld te werk terwyl jy speel speel jou plaas van die grond af moet opbou. Twee ekstra uitbreidingstelle speelkaarte is ook beskikbaar. Maksimum ses spelers kan speel.

Tuis

Welkom op die
Lekker-Speel webblad,

waar jy ‘n goeie verskeidenheid van Afrikaanse bordspeletjies het asook ‘n paar ander oulike produkte geskik vir oud en jonk, ideaal om te gee as ‘n geskenk of om jou eie dekor by die huis aan te vul.

Die span by Lekker-Speel wil graag produkte verskaf aan ons Afrikaanse mark wat die volgende elemente bevat:

  • Produkte in ons mooi taal naamlik Afrikaans
  • Opvoedkundig vir oud en jonk (NIEMAND IS TE OUD OM TE LEER NIE!)
  • Iets nuuts
  • Bekostigbaar
  • Pret

Loer gerus na die produk bladsye om ‘n kykie te kry na die produkte wat ons tans aanbied.
LEKKER SPEEL!!!!

DIE VOLGENDE STOP

Hierdie bordspel is ontwerp en saamgestel deur trotse landsburgers wat graag wil poog om sekere elemente van Suid-Afrika te behou en aan ons kinders en kleinkinders oor te dra. Terwyl julle Die Volgende Stop bordspel gaan speel gaan jy genoeg feite van ons wonderlike land speel speel leer en terselfdertyd hope pret hê.

GIFFIE

Giffie is ‘n lekker buitelug speletjie geskik vir kamp of selfs op die strand. Die doel van die speletjie is om Giffie (giftig) te word. As jy Giffie is kan jy jou ander spelers uitskakel en wen. Drie Gaatjies (±120 mm in deursnee) word so ±3.5 meter uit mekaar in ‘n reguit lyn op ‘n gelyk stuk kaal grond of die strand gemaak.

METAAL VW BUSSIES

  • Blou Beauty met blomme: 31cm lank en 14cm hoog.
  • Blou en pienk bussies met prentjies: 26cm lank en 12cm hoog.
  • Gewoon blou en pienk bussies sonder prentjies: 26cm lank en 12cm hoog.

KUBUS BLOKKIES

  • 3 x 3 kubus blokkies
  • 5.7 cm
  • Vier verskillende ontwerpe (VW bussie, Uil, Hart, Skoenlapper), met elke kant ook ‘n ander ontwerp.

BOEREPLAAS

  • ‘n Lekker gesinsbordspel wat die gemoedere partykeer in die rooi kan jaag, veral as oom Sakkie begin om jou sake deurmekaar te krap.
  • Leer om met geld te werk terwyl jy speel speel jou plaas van die grond af moet opbou.
  • Twee ekstra uitbreidingstelle speelkaarte is ook beskikbaar
  • Maksimum ses spelers kan speel.