‘n Prettige strategiese bordspel vir die hele gesin. 2 tot 5 spelers kan speel en dit is geskik vir ouderdomme 7 jaar en ouer. Die mikpunt vir elke speler/pikkewyn is om goud, silwer en brons hulpbronne te myn vanaf ‘n drywende ysberg. 4 Gelukkige pikkewyne is jou werkers wat tonnels bou in die ysberg in en jou geldwaarde is vars vis. Geniet dit.
Reviews
There are no reviews yet.