Tyd Toer

R 320.00

Hoe goed is jou kennis van historiese gebeure? Toets jou geheue en probeer die tydlyn van jou speelkaarte ontsyfer deur hulle te rangskik van die oudste gebeurtenis tot die mees onlangse gebeurtenis. Byvoorbeeld: wat het eerste plaasgevind, die bikini swembroek wat ontwerp is of die pond en tiekie wat na rand en sent omgeskakel is. Verskerp jou algemene kennis en oud en jonk kan dit saam geniet. Daar is 215 speelkaarte in die pak wat elkeen ‘n jaartal verteenwoordig. Die sewe kategorieë van die kaartjies is as volg: ontdekking en uitvindings, oorloë en konflik, kuns en kultuur, geskiedenis en politiek, natuur en gebeure, sport en algemeen.

Description

Hoe goed is jou kennis van historiese gebeure? Toets jou geheue en probeer die tydlyn van jou speelkaarte ontsyfer deur hulle te rangskik van die oudste gebeurtenis tot die mees onlangse gebeurtenis.
Byvoorbeeld: wat het eerste plaasgevind, die bikini swembroek wat ontwerp is of die pond en tiekie wat na rand en sent omgeskakel is. Verskerp jou algemene kennis en oud en jonk kan dit saam geniet. Daar is 215 speelkaarte in die pak wat elkeen ‘n jaartal verteenwoordig. Die sewe kategorieë van die kaartjies is as volg: ontdekking en uitvindings, oorloë en konflik, kuns en kultuur, geskiedenis en politiek, natuur en gebeure, sport en algemeen.

Additional information

Weight0.579 kg
Dimensions35.5 × 13.5 × 6 cm