Woordbou

R 380.00

Category:

Description

4 spelers kan saam hierdie spel geniet. Bou woorde op die speelbord en verdien punte soos aangedui op die gekleurde blokkies. Brei jou woordeskat uit en leer ook so die korrekte spelling van ons mooi taal se unieke woorde.