Description
Met Rummy Tiles kan 2 tot 4 spelers speel. Die spel is algemeen bekend as Rummikub.
Elke speler kry ‘n aantal teëltjies waarmee pakkies gebou moet word. Tipies soos die kaartspel rummy. Dit is ‘n lekker speletjie vir oud en jonk.
R 370.00
Met Rummy Tiles kan 2 tot 4 spelers speel. Die spel is algemeen bekend as Rummikub. Elke speler kry ‘n aantal teëltjies waarmee pakkies gebou moet word. Tipies soos die kaartspel rummy. Dit is ‘n lekker speletjie vir oud en jonk.