Description
‘n Retro-speletjiekonsole wat 400 speletjies bevat onder andere Super Mario, Mario Bros, Adventure Island, Mortal Kombat, Donkey Kong, Pacman, Pin Ball. Kleur LCD skerm, AV kabel om aan jou TV te konnekteer, USB kabel om die battery te laai. Soos in die verlede sal hierdie speletjies van ouds ure se pret verskaf.