Tel Jou Woorde

R 390.00

‘n Afrikaanse weergawe van die Engelse woordbou speletjie Scrabble. 2 – 6 Spelers kan die speletjie speel. Elke speler kry ‘n kans om ‘n woord te bou met een of meer teeltjies wat met ander spelers se woorde kan saamsmelt.
Toets jou woordeskat en oefen jou spelling met hierdie oulike woordbou speletjie.

Description