Bogwoorkies

R 400.00

Twee of meer spelers kan hierdie spel speel en is geskik vir persone ouer as 12 jaar. Daar is ‘n verskeidenheid van volksvreemde Afrikaanse woorde (ja ons belowe hulle bestaan regtig), wat op speelkaarte verskyn. Elke speler moet hul bes doen om te beskryf wat die woord beteken en doen dan jou bes, al weet jy niks van die woord af nie, om die ander spelers te oortuig jou woord se beskrywing is korrek. Een speler is dan die persoon wat die korrekte definisie/beskrywing van die woord wel op ‘n kaartjie kry en dan deur stemming word daar bepaal hoeveel punte kry elke speler. Dit is baie pret en leersaam en toets ook jou bluf vermoe.

Additional information

Weight 1 kg
Dimensions 28 × 28 × 7 cm

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Bogwoorkies”

Your email address will not be published. Required fields are marked *