Ons engelse speletjie "The Next Stop" is tans vervals en word verkoop by verskeie winkels.

Boereplaas

BOEREPLAAS

  • ‘n Lekker gesinsbordspel wat die gemoedere partykeer in die rooi kan jaag, veral as oom Sakkie begin om jou sake deurmekaar te krap.
  • Leer om met geld te werk terwyl jy speel speel jou plaas van die grond af moet opbou.
  • Twee ekstra uitbreidingstelle speelkaarte is ook beskikbaar
  • Maksimum ses spelers kan speel.
  • Uitbreiding 1 en 2 – R130 elk
Boereplaas Gallery (2)
Boereplaas Gallery (3)
Boereplaas Gallery (1)
Boereplaas Uitbreiding 2
Boereplaas Uitbreiding 1

BESTEL NOU!

R340
*Aflewering uitgesluit

Moet ons vir jou aflewer?JaNee