Ons engelse speletjie "The Next Stop" is tans vervals en word verkoop by verskeie winkels.

Ander Produkte

GIFFIE

Giffie is ‘n lekker buitelug speletjie geskik vir kamp of selfs op die strand. Die doel van die speletjie is om Giffie (giftig) te word. As jy Giffie is kan jy jou ander spelers uitskakel en wen.

Drie Gaatjies (±120 mm in deursnee) word so ±3.5 meter uit mekaar in ‘n reguit lyn op ‘n gelyk stuk kaal grond of die strand gemaak. Elke speler kry vir hom ‘n giffie ysterskyf. Die spelers gooi dan hulle ysterskywe van die een kant van die baan na die ander kant, van die een gat na die volgende gat. Indien dit in die gat land kry die speler nog ‘n beurt totdat hy/sy mis gooi, dan is dit die volgende speler se beurt.

Elke speler word Jack, Koningin, Koning en eers wanneer die speler terug is by die gat waar die spel begin het word die speler Giffie en kan dan sy ander spelers uitskakel.

Giffie Gallery (2)
Giffie Gallery (1)

BESTEL NOU!

R100
*Aflewering uitgesluit

Moet ons vir jou aflewer?JaNee

METAAL VW BUSSIES

Gewoon blou en pienk bussies sonder prentjies R280

  • 26cm lank en 12cm hoog.
Metaal VW Bussies Gallery (5)
Metaal VW Bussies Gallery (2)

Blou en pienk bussies met prentjies R300

  • 26cm lank en 12cm hoog.
Metaal VW Bussies Gallery (9)
Metaal VW Bussies Gallery (3)
Metaal VW Bussies Gallery (1)
Metaal VW Bussies Gallery (4)

Blou Beauty met blomme R350

  • 31cm lank en 14cm hoog.
Metaal VW Bussies Gallery (6)
Metaal VW Bussies Gallery (7)
Metaal VW Bussies Gallery (8)

BESTEL NOU!

R280
*Aflewering uitgesluit

Moet ons vir jou aflewer?JaNee

KUBUS BLOKKIES

  • 3 x 3 kubus blokkies
  • 5.7 cm
  • Vier verskillende ontwerpe (VW bussie, Uil, Hart, Skoenlapper), met elke kant ook ‘n ander ontwerp.
Kubus Blokkies Gallery (1)
Kubus Blokkies Gallery (2)

BESTEL NOU!

R70
*Aflewering uitgesluit

Moet ons vir jou aflewer?JaNee